Sielkundige Dienste
Sielkundige Dienste
Ek bied die volgende sielkundige dienste van my praktyk in Glover Laan, Centurion.
Individuele Psigoterapie
Individuele psigoterapie het ten doel om die hoof kwessies wat kliente op ‘n dag tot dag basis beleef aan te spreek. Die kwessies mag persoonlik of interpersoonlik beleef word.
Die fokus areas sluit in:
- Eksplorasie van die klient se vorige ervarings en die ontwikkel van ‘n verstaan van hoe die ervarings hul huidige geestes toestand beinvloed.
- Om die potentiaal te ontdek wat inherent in die individu teenwoordig is.
- Om die potentiaal aan tye wend om sodoende suksesvol deur problematies kwessies te werk en sin en betekenis in hul lewens te vind.
- Om betekenisvolle interpersoonlike verhoudings te vestig.
Huweliks Terapie / Pare Berading
Die doel van huweliks terapie en pare berading is om effektiewe maniere tye vind om met konflik in die berhouding om te gaan terwyl sekere belangerike prinsiepe as grondslag in die verhouding gele word. Die prinsiepe sluit in:
- Wedersydse verstaan
- Effektiewe komunikasie
- Gedeelde visie
- Samewerkende groei
Adolesente/ Tiener Terapie
Adolesente of tiener terapie het ten doel om die tiener te help om hul lewens ervarings te verstaan soos hulle deur adolesensie vorder. Wanneer hulle ‘n beter verstaan ontwikkel het van wat hulle ervaar kan hulle effektiewe maniere vind om met die ervarings om te gaan. Die uitdaging vir die adolesent is om ‘n gesonde sin van eie identiteit en fokus te ontwikkel ten midde van die warboel van emosies wat soms in adolesensie beleef word.
