My CV
Akedemiese Kwalifikasies
2005- Tans PhD Sielkunde, Universiteit van Pretoria
2001-2003 MA Kliniese Sielkunde, Universiteit van Pretoria
2001 Sertifikaat in Neuro -anatomie vir Kliniese Sielkundiges, Universiteit van Pretoria
2000 BA Hons Sielkunde, Universiteit van Pretoria
1999 BA Teologie & Sielkunde, Universiteit van Pretoria
Professionele Lidmaatskap
Health Professions Council of South Africa PS 0081507
Board of Health Care Funders Pr No: 086 000 0153974 Member of South African Association of Christian Counsellors
Werk Ervaring
2008- Tans Privaat Praktyk, Die Withuis, Centurion
2007 Privaat Praktyk in Linden, Johannesburg
2007 SASOL, Praatjie tydens Dwelmbewustheid Week
2006 Dynamic Psych Solutions, Fasiliteerder by Grintek/SAAB span bou
2006 Dynamic Psych Solutions, Fasiliteerder by Oorlewings Kamp
2004 - Tans Kliniese Sielkundige by Weskoppies Psigiatriese Hospitaal
Dosent aan die Universiteit van Pretoria in die Fakulteit Gesonheids Wetenskappe by die Skool vir Geneeskunde, in die Departement Psigiatrie
2003 Gemeenskaps Kliniese Sielkundige by Weskoppies Psigiatriese Hospitaal
2002 Intern Kliniese Sielkundige by Weskoppies Psigiatriese Hospitaal
1999 – 2001 Student Sielkundige, Deeltydse fasiliteerder by die Centurion Re-integrasie Sentrum
