Fooie

Volwasse/ Adolessente Individuele Terapie en Huweliks Berading

Opsie 1: Kontant/ Debiet/ Krediet Kaart

Konsultasie fooi van R 650.00 vir ‘n 51 – 60 min konsultasie.

 

 Kliente word verskaf met ‘n faktuur wat hulle aan die mediese fonds kan stuur om die fooie terug te eis.

Rekeninge moet tydens of voor elke konsultasie vereffen word.

Onder die opsie stuur die praktyk nie die eise na die mediese fondse nie, dit is die  klient se verantwoordelikheid.

 
Opsie 2: Mediese Fonds Pasiente

Die praktyk eis van die pasient se mediese fonds teen die mediese fonds tarief.

 Konsultasie fooie word gehef teen die mediese fonds tarief van  R 670.00 vir ‘n 51 – 60 min konsultasie. 

 

Onder die opsie eis die praktyk van die klient se mediese fonds. Die opsie is onderhewig aan die beskikbaarheid van fondse in die klient se mediese spaar rekening of desiese fonds voordele vir sielkundige dienste.  

 Indien die mediese fonds voordele vir sielkundige dienste uitgeput is sal opsie 1 geld.  

  

Hierdie fooie is binne die voorgestelde tariewe wat die meeste  mediese fondse betaal vir sielkundige dienste. Let asseblief daarop dat dit die klient se verantwoordelikheid is om uit te vind watter voordele hulle mediese fonds plan vir sielkundige dienste bied.