Kliniese Sielkundige | Huweliks Berading en Terapie in Centurion
“Ek is ‘n Kliniese Sielkundige en Psigoterapeut in privaat praktyk in Centurion. Ek verskaf sielkundige dienste insluitend psigoterapie en berading vir individue en pare. Ek glo in die potensiaal binne elke mens om hulle inner wese te eksploreer en soedoende die moed te vind om sin en betekenis in hul lewe en verhoudings te vind. Sin en betekenis vorm die hoeksteen van ons bestaan en daar sonder mag ons vind dat ons verlore voel.”
Ek het ervaring in sielkundige hulp verleuning en behandeling (Sielkundige Berading) van ‘n wye reeks sielkundige proebleme en psigiese toestande, insluitend:
Angs
Depressie
Obsessief-Kompulsiewe Gedrag
Verhoudings Konflikte
Posttraumatiese stres versteuring
Trauma
Geestelike Konflikte
Spiritualiteit
Angs of Vrese
Verslawings
Substansie Misbruik en Afhanklikheid
Egskeiding
Tuis Geweld en Mishandeling
Verlies en Rou
Ouerskap
Impuls Beheer Versteurings
Ek bied ook die volgende sielkundige dienste en hulp aan:
-
Individuele Psigoterapie
-
Huweliks Berading
-
Voorhuwelikse Berading
-
Verhoudings Berading
-
Adolesente Berading
-
Christelike Berading
-
Trauma Berading
-
Sielkundige Berading
-
Ouerleiding
-
Familie Terapie
Die praktyk is maklik bereikbaar van Johannesburg, Midrand, Pretoria, Tshwane en Centurion.
Ek doen berading vanuit ‘n Christelike perspektief, waar ek glo dat ‘n gesonde verhouding met God sentraal staan in sielkundige welstand.
Christen Kliniese Sielkundige in Centurion.

